KLEINMOND–Ingrid Taylor wat al bekendheid verwerf het vir haar fonds-insamelings en vrywillige werk by KAWS, het pas haar eie winkel vir dierespeelgoed en ander produkte in Hoofstraat 127 oopgemaak. Sy het ‘n opedag op Saterdag 21 September ge-hou en kinders, honde en hul eienaars genooi om in die pret te kom deel. By elke transaksie…
TailWaggers hou opedag vol pret vir honde en eienaars
Date: