BETTYSBAAI – Jean Cronje, die twintig-jarige toutrek-kampioen is in April vanjaar vir die Proteaspan gekeur. Verlede naweek het hy as lid van ‘n o/23-span aan die Ope- klubkampioenskap sowel as die geslote Internasionale kampioenskap deelgeneem. Hulle het in beide afdelings gewen en is dus nou die wêreldkampioenspan in beide afdelings. “Na die Ope het ek…
Plaaslike Toutrek-kampioen maak opslae
Date: