KLEINMOND – Twintig jaar gelede het die droom ontstaan dat Fynbos Dienssentrum versorgings- fasiliteite vir bejaardes moet skep. Daar is toe met fondsinsameling en onderhandelinge met die munisipaliteit begin vir `n geskikte perseel . Daar is met Oom Sakkie se winkeltjie begin en vele fondsinsamelingsgeleenthede is gehou. Teen 2012 is die Fynbos Park perseel van…
Independent Publisher and editor