KLEINMOND – Die geur van kaneelsuiker het die gemeenskap hier ingenooi om die NG Kerk se basaar as deel van die afgelope naweeklange Kogelberg Erfenisfees te vier. Voertuie het die woonbuurt in Eerstelaan volgestaan. Die basaar is ‘n jaarlikse instelling ten bate van die NG Kerk se fondse. Dit word deur ‘n projekkomitee georganiseer, wat…