Kleinmond Kindersorg en Mthimkhulu Gesondheidsorg het op Vrydag 20 September Erfenismaand gevier. Heelwat van die personeel het in tradisionele drag by die geleentheid opgedaag om aan die feestelikheid deel te neem. “Ons gaan nie baie toesprake hou nie. Ons wil net ons erfenis vier en dankie sê vir elke personeellid se bydrae wat hulle in…
Independent Publisher and editor