KLEINMOND – Corinne de Haas se ateljee en gallery in Haweweg was Saterdag en Sondag 21, en 22 September ‘n miernes van bedrywigheid. Verskeie plaaslike pottebakkers het aan die uitstalling deel-geneem. In die fabriek agter die kompleks was werks-winkels aan die gang en in die gang na die kwekery het hulle mark gehou. Hoewel die…
Keramiek- en Porseleinfees afgeskaal maar steeds opwindend
Date: