KLEINMOND – Met die aanskakel van Kleinmond se straatliggies in Desember wat al hoe meer afgewater geraak het, het ‘n nuwe span ingespring wat nou ‘n GROOT fees vir dié geleentheid beplan. Hierdie keer nie weer in Hoofstraat óf by die strandmeer nie, maar in die hawegebied, wat eintlik die toerisme-mekka van die dorp is….
Independent Publisher and editor