KLEINMOND – Dana en die Wasgoedlyn se vertoning Vrydagaand, 20 September het ‘n vol kerksaal van 110 mense getrek. Die gaskunstenaar, Gian Groen het die vertoning geopen met Rooiwyn en Candlelight. Gian is ‘n bekende musikant en liedjieskrywer. Die tafelversiering met ‘n simboliese wasgoedlyn het die gehoor aan mens se uitgewaste gedagtes herinner wat op…
Dana Snyman : Ek’s ‘n onseker, wankelende Afrikaner
Date: